DieBurger Vrydag
Texas: Terreur of sabotasie nié vermoed
      <description>Inwoners van 'n ouetehuis by Waco in Texas moes die gebou ontruim  na 'n massiewe ontploffing by 'n kunsmisaanleg tot 'n brand by die tehuis gelei het. Volgens aanvanklike berigte is 60  dood  in die ontploffing.</description>
‘Kokkedoor’ gaan oorkook van kykpret
      <description>Wie is die flinkste in die kombuis, wie kook oor van kreatiwiteit en wie gaan eerste Kokkedoor kraai op kykNET?</description>
Klein, maar kos-getrein, en op pad na Suid-Afrika
      <description>Die tweeling Isabella en Sofia Bliss het gesigte wat danksy Junior MasterChef Australia nou oor die wêreld heen bekend is.</description>
Honey Boo Boo smokkel met kyker se kop
      <description>Ek begin nou werklik die ding van werklikheidstelevisie verstaan: Ons hou daarvan, want dit laat ’n mens wraggies beter oor jouself voel.</description>
Allesbehalwe lewende lyk
      <description>Wie sal jy wees as die wêreld skielik op sy kop gekeer word, alle orde ’n vae herinnering is en uitgehongerde zombies jou jag? Dis die vraag wat die gewilde reeks The Walking Dead vra. ­Rochélle Human het gesels met Danai Gurira, ’n aktrise en dramaturg wat in Zimbabwe grootgeword het en die rol van Michonne vertolk.</description>
Dis koel, dit kook en dit vier lewe
      <description>Die Kaapstadse Internasionale Jazzfees lok jaarliks musiekliefhebbers van oor die hele wêreld heen en vandag is dié gewilde viering van jazzmusiek in sy 14de bestaansjaar. Vrydag! het gesels met twee van die kunstenaars wat gaan optree, die plaaslike kunstenaar Auriol Hays, en die wêreldberoemde Buena Vista Social Club.</description>
Klankboks
      <description>Haar gestroopte liedjies en poëtiese lirieke bevat elemente van folk, jazz, soul en pop-rock.</description>
Plaasgeraas is nie dood, maar Zinkplaat verdoof
      <description>Tien jaar nadat hulle hul instrumente opgetel het om saam as Zinkplaat musiek te maak, sluit dié Stellenbosse groep hul hoofstuk af. Dis ’n hartseer dag, as jy vir Rozanne Els vra. Sy het die vier groeplede, Beer Adriaanse, Bertie Coetzee, Beitel van der Merwe en Basson Laubscher oor hul ervaring van die afgelope dekade uitgevra.</description>
Ag, goeie ou eenvoudige aksie
      <description>Dié G.I. Joe-leek het regtig min van hierdie fliek verwag: skop, skiet en donner met ’n vuisvol clichés.</description>
Ou Hitch én vroulief kry al prikkelende lewe
      <description>Hy is nie verniet die “meester van spanning” genoem nie. 
Alfred Hitchcock kon sy gehoor op sy tone hou – van Vertigo en North by Northwest tot die treffer-skrikfliek Psycho.</description>
Televisie: TV se ruim droomhuise ’n baie bekoorlike illusie
      <description>Ruimte, lig en orde. Van New Girl tot Revenge – die meeste blyplekke in Amerikaanse TV-reekse het dié drie dinge in oorvloed, skryf Pieter van der Lugt.</description>
Musiek: Musiek Nevis se eerste liefde
      <description>Jimmy Nevis is Suid-Afrika se jongste musieksensasie en benewens sy koffiebruin oë en skewe glimlag, kan dié man werklik sing. Rozanne Els het hom ontmoet.</description>
Fliek: ’n Gemene soort bog wat komies klaaglik misluk
      <description>Diefstal van identiteit is nie ’n grap nie. Die poging om wel daarvan iets komies te maak, misluk hier klaaglik.</description>
Fliek: Sprokie skouspelagtig hervertel
      <description>Hollywood se onlangse fassinasie met die omskepping van slaaptydstories in kleurryke, aksiebelaaide rolprente het geen keer nie.</description>
Fliek: Fassinerende skooldae van ’n wees sjimpansee
      <description>Kyk na die gesiggie op die foto langsaan. 
Daai bruin ogies en oorgroot ore behoort aan Oscar, ’n sjimpansee in die Taï-reënwoud aan die Ivoorkus.</description>
Klankboks
      <description>Sommige mense mag dalk aKing se uitreiking van dié album as ’n blote verkoopsfoefie bestempel, maar geharde aanhangers van Laudo Liebenberg en Kie. sal waarskynlik nie omgee nie.</description>
In stede van smulkos kry jy ’n boereworsrol
      <description>Stel jou voor daar is ’n partytjie, jy ken die gasheer en weet jy kan jou regmaak vir lekker geselskap, lekker smul en ’n laatnag-kuier. 
Jy trek jou kisklere aan, die gasheer is immers Roger Michell – met hom in die regiestoel verwag jy iets in die liga van sy ligvrolike Notting Hill, of behoorlike pitkos soos sy Venus, fynproewerskos ondanks genre. 
Dan dis die man vir jou ’n boereworsrol soos Hyde Park on Hudson op wat handel oor Franklin D. Roosevelt en sy buite-egtelike verhoudings.</description>
Geen sang, maar sy snare praat hárd
      <description>Geen lirieke nie. Net instrumentale harde rock. Die oud-Delta Blues-musikant Riaan Nieuwenhuis het aanvanklik gedink só ’n album is ’n mal idee, maar die positiewe reaksie op Instigator het hom van mening laat verander. Rozanne Els het met Nieuwenhuis in sy huis gesels.</description>
’n Komediant wat Einstein verduidelik
      <description>Miskien het hy met die verkeerde voet uit die bed opgestaan toe Albert Einstein die dag gesê het: “Daar is twee oneindige dinge: die heelal en die mens se onnoselheid, en ek is nie so seker oor die heelal nie.”</description>
Só maklik kan jy kook, wys Ramsay
      <description>Hy is ewe bekend vir sy vernuf in die kombuis as vir sy kras taalgebruik en van Maandag is hy weer op die kassie te sien. Vrydag! vertel oor Gordon Ramsay se nuwe program, Gordon’s Ultimate Cookery Course.</description>