DieBurger Vermaak en Kuns
Dorpsverhale vol komedie, drama
      <description>Suid-Afrikaanse stedelinge vlug na die platteland om in alle vrede oor te begin. En dit is net daar waar die komende televisiereeks uit die pen van die ervare skrywer Paul C. Venter ’n aanvang neem.</description>
Panteleev word hoof-gasdirigent
      <description>Die Bulgaarse dirigent Martin Panteleev is as die nuwe hoof-gas­dirigent van die Kaapse Filharmoniese Orkes aangewys.</description>
Galgut verdien veel meer lesers in SA
      <description>Boekmerk: Die Suid-Afrikaanse skrywer Damon Galgut verdien ’n groter plaaslike leserspubliek.</description>
Martens, Dias in Bellville
      <description>Die violis Suzanne Martens en die pianis José Dias tree môre in Bellville op as deel van die Con Spirito-konsert­reeks.</description>
Komedie ’n saak van erns vir Alan Committie
      <description>“Die stel van ’n klug is ’n grap gemaak van hout en spykers.” Alan Committie probeer die funksie van die dekorstel van ’n klug in perspektief stel.</description>
Musiek op Rooiplein
      <description>’n Groep musiekstudente van die Universiteit Stellenbosch neem klassieke musiek na die strate sodat diegene wat weinig in ’n konsertsaal kom, ook die skoonheid van musiek kan ervaar. Wayne Muller het gaan luister.</description>
‘Ont’ in Kaap, weer in Eikestad
      <description>Wessel Pretorius word voor sy tyd oud. Hoeveel ouer hy word in die tyd waarin hy met die eenpersoonstuk Ont besig is, kan ’n mens egter nie bepaal nie. So op die oog af lyk hy nog bloedjonk, entoesiasties en baie bedrywig.</description>
White blý stempel afdruk
      <description>Byklanke: ’n Donderbus is ’n antikwariese haelgeweer wat nie juis met ­akkuraatheid vereenselwig word nie.</description>
Skrywers kyk na misdaad, vroue
      <description>Die jaarlikse Franschhoek Literêre Fees het die naweek op dié dorp plaasgevind en het ’n verrykende aanbod van insiggewende gesprekke en idees gelewer, het Jeanne Calitz gevind.</description>
Moody Blues kom sing in Kaap
      <description>Ten spyte van 45 jaar op die verhoog is daar niks blou of buierig aan die ­Moody Blues nie. Volgens Justin Hayward, voorsanger en kitaarspeler van dié groep, is hulle nou beter as ooit.</description>