DieBurger Rubrieke
Geen kortpaaie vir renosters
      <description>Uit ’n historiese oogpunt was Afrika se renosters al slegter daaraan toe as nou. Ondanks dekades se suksesvolle ingrypings wat bewaring betref, is dit egter moeilik om deesdae oor renosters te praat sonder dat die oorlog wat in renosterweivelde woed, ’n skadu gooi.</description>
Wie is nou weer wie in die sepie-politiek?
      <description>Die vet was in die vuur toe die DA eergister naby Cosatu-huis getoi-toi het. Terwyl Cosatu gewoonlik in die rol van die betogende massa is, was dit dié slag ’n (amptelike) opposisieparty, met Cosatu in die rol van ’n selfaangestelde gewelddadige polisie wat die betogers wou verjaag.</description>
Dié vriendskap deel van SA se wonderwerk
      <description>Die vriendskap, aanvanklik hoogs geheim, word rugbaar. Tóé rek die oë, kom die vrae en gissings, en was daar selfs ’n rolprent oor die vreemde vriendskap.</description>
Waarom bederf FW sy erflating?
      <description>Oudpres. F.W. de Klerk se gewraakte uitlatings oor die ou gewraakte tuislandbeleid het net weer eens die hardnekkige suspisie versterk dat hy ’n teësinnige hervormer was en nooit rêrig vrede gemaak het met die morele bankrotskap van apartheid nie.</description>
Viva die revolusie onder die water!
      <description>Baie mense het ’n rol gespeel in die geskiedenis van die duikboot. Aristoteles beskryf ’n omgekeerde pot wat lug vaskeer vir ’n duiker om in te asem. Alexander die Grote het glo die bodem van Athene se hawe met so ’n apparaat bewandel.</description>
Jakkalsdraai oor reg en verkeerd
      <description>As jy wit Suid-Afrikaners mal wil maak, praat oor die verlede. As jy swart Suid-Afrikaners mal wil maak, praat daaroor soos F.W. de Klerk op CNN gedoen het.</description>
Om ’n gil te sien kom voor jy hom hoor
      <description>Dat ’n hyser vir ’n dwerg anders ruik en lyk, is seker. ’n Dwerg wat van kuns hou, sou sukkel om te verstaan hoe iemand R960 miljoen vir ’n pastel-skildery kon betaal.</description>
Om die braai wil mans mos
      <description>As dit by braai kom, glo mans dat hulle koning kraai – wat natuurlik glad nie altyd waar is nie. Maar jy moet erken: Hulle doen dit met fanfare, want elkeen glo hy is beter as die volgende braaier.</description>
Week van die tokkelossies
      <description>Ons ken almal die ou stuitige grappie van die gesin wat so deur ’n tokkelossie geteister is dat hulle later nie meer geweet het herwaarts of derwaarts nie.</description>
Hou dié druk op die ANC vol
      <description>Dit lyk soms of die ANC oppermagtig is, of hy hom aan niks en niemand steur nie. Met sy groot meerderheid in die parlement stoomroller hy alle teenstand plat.</description>
Lank lewe die gasvryheid van ons boere
      <description>Boerdery, vertel die slim mense, is nie meer ’n leefwyse nie, maar ’n besigheid wat groot kapitaal, kundigheid en fyn bestuursvernuf vereis om in die komplekse landboubedryf met sy vele uitdagings te oorleef.</description>