DieBurger Zelda Jongbloed
Mag dié dinge in 2011 in SA politiek gebeur
      <description>Niks gee soveel woema soos die aanbreek van ’n nuwe jaar nie. ’n Mens het noodwendig allerhande voorwaardes en wense op verskillende vlakke.</description>
Gee Annelie Botes ’n kans op ’n nuwe begin
      <description>Jare gelede, toe die mure van apartheid begin val het, het ’n kollega, Albert Crafford,’n aanbod gekry om ’n skeidsmuur van hout in ’n tak van Volkskas in Johannesburg te verwyder en die hout vir homself te neem.</description>
Help Vavi om regering op regte pad te kry
      <description>Ek probeer nog verstaan of Zwelinzima Vavi van Cosatu die ANC kritiseer vanuit die hartsoortuiging dat die regerende party verkeerd optree en die land op die rand van die afgrond het. Of gaan dit, soos ons al dikwels in die politiek gesien het, eerder oor eng eiebelang?</description>
Almal se plig om te veg vir spraakvryheid
      <description>Die aanslag op persvryheid en die ANC-regering se planne met ’n mediatribunaal as beheermeganisme moet deur die publiek beveg word.</description>
Bewaring van bronne en prag is almal se taak
      <description>Vandag glo ek dat elke ouer sy kinders só moet grootmaak dat hulle die ideaal om ons natuurlike bronne of prag vir ook húl nageslagte te help bewaar, sal internaliseer.</description>
Trek Zuma sy prooi plat of kwes hy net?
      <description>Mense wat gereeld jag, sê dit graag vir jou. ’n Mens moet skiet om dood te skiet in sekere jagsituasies. Daar is dikwels nie ’n tweede kans as jy net kwes nie.</description>
Gesonde verstand in dié stakingskrisis nodig
      <description>Die huidige golf van arbeidsonrus in die land herinner nogal aan ’n speletjie wat ons as kinders gespeel het. Twee strydendes gooi elk ’n stok op die grond. Die stokke het gewoonlik iets of iemand besonders, soos ouers, voorstel. Die vonk wat die geveg sou laat begin, is die wegskop van een van die stokke (pa’s). ’n Verwoede geveg sou volg.</description>
As Cope ook De Lille se voorbeeld kon volg...
      <description>Ek wonder nou al lankal hoekom Patricia de Lille haar Onafhanklike Party se samewerkingsooreenkoms met Helen Zille se Demokratiese Alliansie eers ’n verlowing en nou ’n huwelik noem.</description>
Reitz-4: dis nou tyd  om aan te beweeg
      <description>Ek slaak vandag ’n sug van verligting daaroor dat die kwessie van die skuldigbevinding en straf vir die berugte Reitz-4 in ’n hof, uiteindelik ná drie jaar afgehandel is.</description>
Die jagseisoen op Julius Malema is nou oop
      <description>Gee ’n mens genoeg tou en hy sal homself hang. Met ’n bietjie hulp, natuurlik! Ek kan nie anders as om in hierdie dae in verband met die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, aan dié bekende spreekwoord te dink nie.</description>
Moenie vis uitdeel, leer hulle eerder self vang
      <description>Dis sekerlik die maklikste ding op dees aarde om, as jy elke maand ’n stewige salaris verdien, te preek oor armoede. En oor die gevolge van apartheid wat plek-plek nou nog by ons is, oor agtergeblewendheid. En om slimbek te wees en allerhande idees te hê oor armoede en maniere om dit aan te spreek.</description>
Almal moet SA se groot prestasie erken
      <description>By die sokkerwedstryd eergister in Soweto waar ons nasionale span, Bafana Bafana, die Deense span gewys het waar Dawid die wortels gegrawe het, lees ek die volgende plakkaat raak: “Thank you, Sepp Blatter” en “We say no to racism”.</description>
Eenheid nodig om te keer dat Cope misluk
      <description>Dit begin al hoe meer lyk asof die afvalhoop van mislukte politieke partye ook Cope se voorland kan wees. Dis nou te sê as die party homself nie bitter gou regruk en die onverkwiklike leierskapstryd en interne verdeeldheid bylê nie.</description>
Malema-saak ’n groot toets vir ANC en SA
      <description>Die komende week gaan ’n belangrike een wees in die geskiedenis van ons jong demokrasie. Dit is die week waarin die ANC sy hand moet wys wat betref die dissiplinêre aksie wat ’n ruk gelede teen die leier van die party se jeugliga, mnr. Julius Malema, begin is.</description>
Wys dat lojaliteit jeens SA swaarder weeg
      <description>Ek het ’n jong kollega wat anderdag van andermansland teruggekom het met ’n splinternuwe babatjie, gebore in die land wat sy gehoop het hul surrogaat-vaderland sou word.</description>
Kritiseer rassisme in eie geledere ook sterk
      <description>Ek wil dit nou nie uit en uit skynheiligheid noem nie (hoewel dit baie na daaraan kom). Dalk kan ’n mens dit eerder vergelyk met die beskrywing van die splinter in jou buurman se oog versus die balk in jou eie. Of om dit Suid-Afrikaans in te kleur: Ons hoor nie meer mekaar se woorde nie, ons sien net mekaar se kleur.</description>
Reënboognasie helaas nog net ’n droom
      <description>Ek wonder watter boodskap die ANC wil uitstuur as hy wil appelleer teen die hofbevinding “ Kill the Boer, Kill the Farmer”-lied.</description>
test test
Kwade dag as US rug op Afrikaans draai
      <description>Heelparty deelnemers aan die debat oor die Universiteit Stellenbosch se voertaal, asook oor die ideaal van akademiese uitnemendheid, gooi jakkalsdraaie om die saakmakende kwessies.</description>
Landbougrond: ledige hande maak baie werk
      <description>Die spreekwoord sê: Ledige hande maak baie werk. Dit is wat by ’n mens opkom by die aanhoor van die jongste regeringskaperjol met die herverdeling van grond, naamlik die plan om landbougrond te nasionaliseer. Dit is in ’n groenskrif vervat.</description>