DieBurger Willem Jordaan
Zuma, ons eie Dirty Harry, is op die aanval
      <description>‘Thuli Madonsela regeer Suid-Afrika. President Zuma implementeer maar net haar ‘voorstelle’, ook bekend as besluite.” Eina! Dit was die eerste openbare reak­sie op die Twitter-profiel van ene Julius S. Malema, ’n man met meer as 97 000 volgelinge op dié sosiale netwerk.</description>
Zuma reken hy is God se gesant in SA
      <description>Pres. Jacob Zuma is eiehandig besig om die Suid-Afrikaanse politiek in ’n teologiese mynveld te omskep. In Mei verlede jaar was dit die profeet Zuma se lering dat God by was toe die ANC gebore is, so asof die ANC God se party is en Zuma daarom ’n gesant van God. Zuma het ook gepredik dat die ANC “sal regeer tot die wederkoms”.</description>
Die Julius-appel val nie ver van die Jacob-boom
      <description>Dis vinkel en koljander, die een nes die ander. Tog is pres. Jacob Zuma en mnr. Julius Malema hard besig om die slagordes teen mekaar op te stel.</description>
Die prys wat SA betaal vir Zuma as president
      <description>Met die ANC se nasionale konferensie volgende jaar in aantog, is dit hoog tyd dat die regerende party die groot koste van mnr. Jacob Zuma se presidentskap begin verreken.</description>
Die politici op die paal praat ’n vreemde taal
      <description>Die nederige lamppaal. Honde sal per geleentheid dalk die been daarteen lig en verder draf sonder om meer aandag te gee, maar vir ’n politikus in verkiesingstyd word ’n posisie op ’n lamppaal mos ’n gesogte vesting van waar die oorlog geveg word.</description>
Is Zuma in ’n preekstoel of in die presidentstoel?
      <description>Pres. Jacob Zuma se optrede herinner al hoe meer aan dié van koning Hendrik VIII, en dít is nie net oor hul baie vroue nie.</description>
Die spook wat die ANC nie met rus wil laat
      <description>Die ANC se knaende onvermoë om korrupsie in sy eie geledere uit te roei, gaan in die aanloop tot sy volgende leiersverkiesing in 2012 nog een van die grootste drywers van interne faksietwis word. Trouens, dit kan sorg vir ’n politieke kyk-weer na die korrupsiesaak teen mnr. Jacob Zuma.</description>
Vir ’n konsensus moet die ANC leer luister
      <description>Weet die ANC-regering werklik wat hy vra as hy sê ’n “nasionale konsensus” tussen die regering en burgerlike vennote is nodig om werkskeppingsteikens te haal?</description>
Korrupsie in Zuma se huis laat SA verrot
Linkses sal die ANC by die stembus moet pak
      <description>As Cosatu reken sy staatsdiensstaking is die regte manier om sy posisie te verstewig in die aanloop tot die ideologiese geveg wat op die ANC se nasionale hoofraadsvergadering in September voorlê, maak hy ’n fout van epiese proporsie.</description>
Wanneer narre ’n gek van die regering maak
      <description>In die dae van die Koue Oorlog berig die Sowjet-koerant Prawda oor twee atlete wat in ’n resies meeding. Die een is van Amerika en die ander van die Sowjetunie. Die Amerikaner wen en Prawda berig: “Die Sowjet-atleet het tweede gekom en die Amerikaner was voorlaaste.”</description>
Gevaarlike dinge wat ‘xenofobie’ wegsteek
      <description>Baie swoeg lê nog voor as ons werklik die verskynsel van sogenaamde xenofobiese geweld wil verstaan.</description>
Die linkses gaan gou dié rooikaart uitpluk
      <description>Die Wêreldbeker-sokkertoernooi het die land meegesleur in ’n rare vertoon van nasionale eenheid. Die regerende alliansie moet dit geniet terwyl dit hou, want ’n allemintige interne geveg is hier onder sy neus aan die broei.</description>
Wittebrood is pas oor en die huwelik wankel
      <description>Hy is voorgehou as die groot konsensusbouer in teenstelling met sy voorganger, die groot diktator en verdeler. Hý sou die leier wees wat hernude eenheid na die regerende alliansie moes bring.</description>
Zuma doen in ’n jaar wat Mbeki tien kos
      <description>Daar is ’n grappie in die ANC wat vra wat die verskil tussen oudpres. Thabo Mbeki en Zuma is. Dit het Mbeki tien jaar gekos om ’n flou makou te word, en Zuma het dit in ’n jaar vermag. Wreed maar waar.</description>
Mbeki se ondergang spook nou by Zuma
      <description>Dit was Desember 2007 en ’n bloedig warm dag in Polokwane. Binne die ANC was die politieke atmosfeer ewe hetig.</description>
Met ‘Skiet die Boere’ is ANC van sy wysie af
      <description>Die afgelope twee weke woed ’n emosiebelaaide debat oor die ANC se teenstand teen die hof se uitspraak waarluidens die sing van “Skiet die Boere” ongrondwetlik en onwettig is.</description>
Weet jy wat die verskil tussen die drie M’e is?
      <description>Het dr. Blade Nzimande pres. Jacob Zuma nou in die rug gesteek? wonder ’n mens moedswillig ná eersgenoemde se waarskuwing dat korruptes nie die regerende alliansie as skuilplek moet gebruik nie.</description>
Wanneer hoenderslaai in hoendermis verander
      <description>“Ou seun, in die politiek moet jy leer dat hoendermis oornag in hoenderslaai kan verander,” het Lyndon B. Johnson in die laat 1950’s gesê toe hy nog ’n lid van die Amerikaanse senaat was.</description>
Nee vir vuil wasgoed, ja vir toekomspolitiek
      <description>Opposisiepolitiek is ’n vreemde ding – dikwels lê die opposisie se grootste opposisie juis in eie geledere.</description>