DieBurger Rhoda Kadalie
Waarom Phosa Malema steun
      <description>Kort voor die ANC se eeufeesviering het dié party se tesourier-generaal, Mathews Phosa, in City Press geskryf dat dit vir die party nodig is om korrupsie teen te werk op ’n dramatiese manier.</description>
Waarom stilte oor Christene?
      <description>In die Midde-Ooste word Christene aangeval. Nou het Nigerië tot die stryd toegetree met Islamitiese militante, Boko Haram, wat die vlamme van etno-godsdienstige konflik aanblaas.</description>
Wat trogvretery die publiek kos
      <description>Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het verlede maand geëis dat ek nog R17000 as bykomende belasting moet betaal. Ek is gebelg hieroor, gegewe ons politici se vraatsugtige trogvretery.</description>
’n Werk bring hoop in Kerstyd
      <description>Ek het onlangs met 15 jong mense onderhoude gevoer vir ’n betrekking as webtuiste-administrateur. Met die uitsondering van een het hulle ’n interessante geskiedenis en was hulle hoogs geskik vir aanstelling. My keuringskomitee het dit moeilik gevind om een te kies uit die drie wat die kortlys gehaal het.</description>
Mense verander in die politiek
      <description>Ek word dikwels gevra hoekom ek dit nie oorweeg om die politiek te betree nie. My reaksie is dat ek gesien het hoe die politiek te veel van my vriende vernietig.</description>
SA meisies se lewe vernietig
      <description>’n Stille vlaag van verkragting verniel meisies in die townships. Lost Girls in South Africa, ’n dokumentêr wat tans vertoon word, ondersoek die nagevolge van verkragting vir die meisies en hul ma’s en ander gesinslede, asook die ondoeltreffende optrede van die polisie en die howe.</description>
Te min akademici inspireer hul studente
      <description>Ek was verlede week bevoorreg om ’n uitstalling van studente se foto’s, Ima­gin­ing Our Worlds, te open.</description>
Plunder en steel is nasionale tydverdrywe
      <description>’n Senior verslaggewer vra my onlangs: “Hoe het die ANC sy morele kompas so gou verloor?” Ek antwoord: “Dit is juis waar ons die fout maak. Die ANC het nooit ’n morele kompas gehad nie; apartheid was die vyand, en ons stryd daarteen het ons nie noodwendig moreel geregverdig nie.”</description>
Politieke korrektheid is gif vir openbare debat
      <description>Kallie Kriel se reguit reaksie (City Press, 03.10) op Adriaan Basson se aanval op AfriForum (City Press, 26.09) is die soort openbare debat wat ons behoort te hê.</description>
SAUK is een van die ANC se groot rampe
      <description>Die ANC het sedert sy bewindsaanvaarding meer instellings vernietig as opgebou. Hy het selfs van die verdienstelike instellings wat deur die apartheidsregering gevestig is, geruïneer.</description>