DieBurger Jonathan Jansen
Jakkalsdraai oor reg en verkeerd
      <description>As jy wit Suid-Afrikaners mal wil maak, praat oor die verlede. As jy swart Suid-Afrikaners mal wil maak, praat daaroor soos F.W. de Klerk op CNN gedoen het.</description>
Hand wat bewe vir onderwys
      <description>Die hand van die Wes-Kaapse direkteur van onderwys het sigbaar gebewe terwyl hy dit uitgestrek het om my te groet. Hy is ’n goeie man. Ek het hom sedert my tienerjare geken as een van daardie opregte jong mans wat ’n manier het om jou geloof in die mensdom te herstel.</description>
Beplan vir ’n ander toekoms
      <description>“Die toekoms is nie meer wat dit was nie” is ’n sêding onder toekomskundiges. Dit is beslis waar van Suid-Afrika. Sommige ontstellende demografiese neigings gaan die land se toekomstige karakter in groot mate beïnvloed. Ons raak so vasgevang in die huidige gemors – korrupte politici, ’n mislukkende skoolstelsel, hoë werkloosheidsvlakke – dat ons nie daarin slaag om die toekoms te antisipeer nie.</description>
Behou só SA se broodmandjie
      <description>As jy wil weet hoekom die Vrystaat homself die broodmandjie van Suid-Afrika noem, ry uit feitlik enige deel van die provinsie na die noordelike dorpie Bothaville.</description>
’n Afspraak met ‘Mme’ Winkie
      <description>Die middeljarige vrou wat gevra is om my te kom spreek, was ongelukkig omdat ek daarvan verneem het. Sy was aanvanklik senuagtig oor hoekom sy na die rektor se kantoor ontbied is.</description>
Wat maak die minister daar?
      <description>Elke nou en dan maak ’n politikus ’n besonder prikkelende stelling wat klink soos ’n nuwe beleidsverklaring, wat Jan Publiek angstig of hoopvol maak en wat die nuusmedia laat skarrel.</description>
Goeie onderrig verg ook respek
      <description>Om eerlik te wees: Ek gee nie ’n bloue duit om of ’n student ’n lesing bywoon met ’n hoed op die kop nie. Maar in ’n nasionale kultuur met weinig ontsag vir onderrig en leer, moet ’n mens daardie kultuur vestig deur die handhawing van ’n eenvoudige klasroetines.</description>
Private onderrig is die sleutel
      <description>Wat is dit met politici en datums? Die groenskrif vir naskoolse onderwys en opleiding deel ons mee die regering sal teen 2030 toelatings tot universiteite tot 1,5 miljoen verhoog, en tot ander tersiêre instellings tot 4 miljoen.</description>
Die verneukery met die uitslae
      <description>Die bekendmaking van 2011 se matriekuitslae het met aansienlike verneukery gepaardgegaan, skryf Jonathan Jansen.</description>
‘Ek bring vir jou my kind ...’
      <description>“Onderwyser, ek bring vir jou my kind.” Met hierdie eenvoudige dog roerende woorde sal tienduisende ouers aanstaande maand hul kind voor die deur van ’n gr.1-klaskamer afsien en hom of haar die eerste keer aan die sorg van ’n onderwyser toevertrou.</description>
Dié kuddedenke voorspel onheil
      <description>Vergeet die stilmaak-politiek en geheimhouding wat in die skyndebat en weersinwekkende besluit oor die sogenaamde Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting deur die ANC bedryf is.</description>
Planne beraam is een ding, uitvoer ’n ander
      <description>‘Die Politiek van Beplanning” was die eenvoudige titel van een van my gunsteling-kursusse as nagraadse student.</description>
Punte nie genoeg vir universiteitstoelating
      <description>Dit is ’n moeilike tyd vir voornemende universiteitstudente en hul ouers. Leerders in gr.12 ontvang nou die uitslag van hul aansoek om universiteitstoelating in 2012.</description>
Fluit-fluit op pad na transformasie in SA
      <description>Ek het baie nagedink oor hoe ons in Suid-Afrika in verskillende sosiale omgewings optree. Wat my in dié rigting laat dink het, was enkele boeiende boeke wat ek pas gelees het.</description>
Leiers moet die gesag hê om ferm te kan lei
      <description>Dit was een van die ontstellendste beelde wat ek tot dusver gesien het. Op ’n binneblad van Die Burger is verlede week ’n foto gepubliseer van ’n skoolhoof wat van sy leerlinge weghardloop by die Hoërskool Chris Hani in Khayelitsha.</description>
Swart was nie net goed, en wit was nie net boos
      <description>Een van die kragtigste definisies van die woord “kurrikulum” wat ek al gehoor het, is “die stories wat ons ons kinders oor die verlede vertel”.</description>
Malema boots bloot sy politieke vaders na
      <description>Nare fliek, deel I: Die vader is aangekla van verkragting, asook van korrupsie. Sy vriende het die massas gemobiliseer om die publiek te intimideer en die regbank te dreig met onbeheerste, woedende skares wat die strate invaar en rondom die howe saamdrom.</description>
Swak leiers dompel SA al hoe dieper in ’n krisis
      <description>Wat gaan aan? Elke groot stad in Suid-Afrika word deur stakende werkers vervuil met rommel wat die strate vol lê.</description>
Die skool waar die kinders eerste kom
      <description>Die pad na Umkomaas is bedrieglik mooi. ’n Mens ry op ’n kronkelende roete, omring deur groen heuwels wat op die see afkyk. Dít is die landstreek waaroor Alan Paton geskryf het.</description>
Rampokkery gedy by SA universiteite
      <description>Een van die eise van die betogers van ’n Durbanse universiteit verlede week was genoeg om die aandag te trek van selfs die mees siniese waarnemer van hoër onderwys in Suid-Afrika ná apartheid.</description>