DieBurger Heindrich Wyngaard
Bruines hét ’n bydrae tot dié gesprek te lewer
      <description>Net die ander dag vra ek ’n mede-deelnemer aan die openbare diskoers in Afrikaans of daar werklik enige sin in “ons” (bruin mense se) deelname hieraan is?</description>
Wit skuld, ‘Colour TV’ en die soeke na die self
      <description>In – en oor – die breë Afrikaanse gemeenskap heers tans hoofsaaklik twee debatte. Die een, aan Afrikaner-kant, handel oor die erkenning – én ontkenning – van wit (apartheid)skuld; die ander, aan bruin (of swart) kant, handel oor die opgewondenheid oor – én afkeer van – die nuwe TV-program Colour TV op SABC2.</description>
Mandela-vergifnis sal jou nie beskerm nie
      <description>Dit is nie om dowe neute nie dat die Grondwet met ’n aanhef begin wat lees: “Ons, die mense van Suid-Afrika, erken die ongeregtighede van die verlede (...)”</description>
Verdeling oor Tobias vlam ná 30 jaar weer op
      <description>Die gasheerland van vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi, Nieu-Seeland, is die afgelope week weereens deur ’n kragtige aardbewing geskud. Dit het in die stad Christchurch gebeur, waar ’n aardbewing in Februarie vanjaar 181 mense dood gelaat het.</description>
Nie almal sal waarheid oor wingerdvrug sluk sluk
      <description>In die hartjie van Kaapstad is gister ’n boek bekend gestel in ’n restaurant met die naam ­Dear Me, waar die samestellers van die boek en hul gaste weggelê het aan kosse soos geelstert-ce­viche, tuisgemaakte vark-rillettes en biefstuk met sauce bordelaise, afgesluk met net die beste van die produk van die wingerd.</description>
Oor Obama en Osama en ’n oog vir ’n oog
      <description>Dit tref my nou dat my (aanvanklike) reaksie op die dramatiese gebeure van 11 September 2001 dieselfde was as die dramatiese gebeure van 2 Mei 2011. Dit het my koud gelaat.</description>
Stort ’n traan oor dié geliefde vaderland
      <description>Dit was Alan Paton, skrywer van die klassieke roman Cry, the Beloved Country, wat gewys het op die groot ironie – of skande? – dat die wit man (my beklemtoning) bruin mense so verafsku, terwyl die wit manbygedra het tot die vorming van die bruin gemeenskap.</description>
Belydenis bring nie brood vir armes nie
      <description>Dit was hoog tyd dat die NG Kerk en bepaald die Verenigende Gereformeerde Kerk daadwerklik die stryd teen armoede pak (of dat ten minste gesien word hulle doen dit).</description>
Bruines het nou kans om lot te verbeter
      <description>Hierdie kan sekerlik as ’n historiese oomblik beskou word, want nog selde vantevore was die land se aandag so sterk op een groep gevestig soos tans die geval is met die Wes-Kaapse bruin gemeenskap.</description>
Tande(loosheid) van bruines seer wat diep lê
      <description>Soms kan ons onsself maklik dinge wys maak, asof dit ’n voldonge feit is en asof daar, soos in dié geval, geen ander verklaring vir ’n bekende sosiale verskynsel soos die sogenaamde passion gap bestaan nie.</description>
Hierdie advertensies 'smokkel met jou kop'
      <description>My eksperimentering met rook het in standerd 1 (nou gr.3) begin – en opgehou, omdat ’n klasmaat, Ro­chelle Adonis, my een Saterdagaand op straat gevang rook het.</description>
Versoeningsdag vryf nog sout in ou wonde
      <description>Sestien jaar gelede het ook ek, soos dr. Martin Luther King vier dekades vroeër, ’n droom gehad.</description>
Steve Hofmeyr: Ek is nie 'n rassis nie maar...
      <description>"Die meeste swartes wat ek ken, omarm die kultuur van entitlement – en daardie propaganda maak dit vir ’n 17-jarige makliker om ’n lewe te neem".  HEINDRICH WYNGAARDT gesels met Steve Hofmeyr.</description>
Om uit SA te ‘skuif’ sal nie Botes se siel genees
      <description>Hieroor moet ons met mekaar eerlik wees. Hieroor kan ons nie, soos die digter-dominee Patrick Petersen lief was om te sê, met mekaar biduur hou nie: Ons almal – of die meeste van ons – het ongetwyfeld ’n rassistiese streep weg.</description>
Hierin lê ware waarde van Herschelle se boek
      <description>Herschelle Gibbs moet voel asof hy voor die paaltjies staan en opslagballe, goëlballe, streepballe, foutballe, inswaai- en wegswaaiballe alles op een slag moet trotseer; dat hy ná die verskyning van sy outobiografie,To the Point, sy paaltjies met al sy mag moet beskerm.</description>
’n Gesprek met Madiba oor sy nalatenskap
      <description>Onlangs kom iemand weer aangehardloop met die storie dat oudpres. Nelson Mandela pas gesterf het. My navrae het egter bevestig dat dit net nóg ’n gerug was; die skok was dus onnodig.</description>
Ongelykhede hoort nie in gesondheidstelsel
      <description>Die kritiek op die nasionale gesondheidsversekeringstelsel is om van siek te raak. Die onderskeid wat getref word tussen pasiënte met en dié sonder lidmaatskap van ’n mediese hulpfonds is alte ooglopend wanneer jy by apteke, klinieke en hospitale aankom – spesifiek, maar beslis nie uitsluitlik nie, op die platteland.</description>
Bees: Div moes wag voor mond gehad het
      <description>Peter de Villiers glo dit is nie sy verantwoordelikheid om aan ander te verduidelik presies wat hy bedoel het wanneer hy verkeerd verstaan word nie, of wanneer hy mense laat kopkrap – of hulle skok – met sy uitlatings nie.</description>
‘Staat se houding veroorsaak die chaos’
      <description>Die National Education, Health and Allied Workers Union (Nehawu) steur hom min aan ’n bevel van die arbeidshof dat werkers wat noodsaaklike dienste lewer nie mag staak of ander werkers intimideer nie. HEINDRICH WYNGAARD het Mnr. JAMES KRUGER, Wes-Kaapse Nehawu-voorsitter, hieroor uitgevra.</description>
Onwaarskynlike held in mediavryheid-kwessie
      <description>Die opspraakwekkende inhegtenisneming van Mzilikazi wa Afrika – en die ANC se plan om die media met ’n mediatribunaal op hul plek te sit – het my aan die dood van Carlos Cardoso laat dink.</description>