DieBurger Dawie
Politieke olie op die Belhar-vuur
      <description>Die aanvaarding van die belydenis van Belhar as vierde belydenisskrif deur die algemene sinode van die NG Kerk (NGK) is vandeesweek opnuut in die openbare aandag geruk deur ’n memorandum van genl. Johan van der Merwe, oudhoof van die polisie, aan die leiers van die Kerk.</description>
Malema moet die trekpas kry
      <description>Sedert Dinsdag beraadslaag die ANC se nasionale tug-appèlkomitee oor Julius Malema se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing as partylid.</description>
Jý dra las met ‘load shedding’
      <description>Eskom noem dit load shedding wanneer hy doelbewus die krag afsluit om die vraag te beperk, maar die werklikheid is dat hy sy eie laste weens swak bestuur op die verbruiker afskuif.</description>
Gigaba moet uithaal en wys
      <description>Kaderontplooiing. Die woord roep begrippe soos nepotisme, korrupsie, oneerlikheid, onbekwaamheid en gebrek aan dienslewering op.</description>
ANC se masker val vanjaar af
      <description>Om die politiek te voorspel, is ’n gevaarlike saak, want jy kan maklik op jou neus kyk. Tog, met dié waarskuwing aan homself wil Dawie hier aan die einde van die jaar terugkyk én voorspel.</description>
Die ANC voltrek sy kreeftegang
      <description>Dit is tragies om te sien hoe ’n groot en magtige beweging stadig maar onstuitbaar in die rigting van ’n afgrond beweeg en terselfdertyd deur sy geestelike en intellektuele verlamming nie in staat is om óm te draai nie.</description>
‘Hier sal julle nie verbykom nie’
      <description>Wie is die baas van die plaas in Suid-Afrika? Dít is die sentrale vraag na aanleiding van die goedkeuring van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting en die feit dat die konstitusionele hof nou ook duidelik in die visier van die ANC kom.</description>
ANC kan hom maar vetsmeer vir ’n geveg
      <description>Elke regering het geheime. As pres. Barack Obama met sy raadgewers besin of hy die Iranse kernwapenprogram met lugaanvalle moet vernietig, nooi hy tog nie ’n klomp verslaggewers om te kom luister en die koerante daaroor vol te skryf nie.</description>
Die vonk is verwyder, maar die kruitvat bly
      <description>En daar trek die jonge heer Julius Malema toe. Vir vyf jaar geskors. Malema het aangekondig hy gaan appelleer, en dus is die proses formeel nog nie op ’n einde nie. Maar ’n mens kan prakties gesproke aanvaar hy en sy lakeie is nou in die politieke wildernis.</description>