DieBurger Dana Snyman
Vanwaar die doodsvrees oor Madiba?
      <description>Hoekom is ons so bang Madiba kom tot sterwe? Dis nie asof hy nog gereeld in Tuynhuys of in die parlement kom nie. Hy is ’n afgeleefde ou man wat glo nie eens ­altyd meer al sy familielede herken nie.</description>
Ter ere van die gee van byname
      <description>Gee ander lande se mense ook vir mekaar byname, nes Afrikaanse mense so lief is om te doen?</description>
VAN ALLE KANTE; Luiste’ dié stuk oor coloureds en die All Blacks
      <description>Nou vra djy vi my hoekom support ek die All Blacks. Ek’t ’n All Black grootgeword. That’s why. My oupa was ’n All Black. My pa is ’n All Black. Ons jille family is All Blacks, amil va ons. Oems, anties – amil.</description>
VAN ALLE KANTE: ’n Kiekie van Afrikaners op die KKNK
      <description>Ons is nie altyd meer mooi seker wie ons is nie. Ons lag dikwels ’n bietjie te hard en glimlag ’n bietjie te breed as ons in die geselskap van “anderskleuriges” is.</description>
Dit was Paastyd toe oom Soekie reg gebid het
      <description>Dit is seker maar toeval, maar dit het alles in die Paastyd gebeur, sê oom Soekie Goosen, wat my die storie vertel het.</description>
’n Onverwagte oproep van ’n vreemdeling
      <description>Ek sit by ’n tafeltjie op die stoep van Jolly Rodger op Stellenbosch. Ek drink ’n koppie koffie en bekyk die wêreld. By die tafeltjie langs myne sit twee ouens. Ek ken hulle nie. Een het ’n moulose Timberland-baadjie aan, oor ’n geruite hemp. Die ander een dra ’n langmouhemp, met ’n geel das daarby.</description>
’n Ereplek vir die telefoon in elke huis
      <description>Eens op ’n tyd het die telefoon, die sogenaamde landlyn, ’n soort ereplek in die huis gehad. In party huise was hy teen die muur in die kombuis. Of hy was in die gang.</description>
Veg of hensop, wie is dapper, wie die dwaas?
      <description>Vandat ek kan onthou, is ek bewus van minstens twee dinge: die Bybel en die Anglo-Boereoorlog. Dit is deel van wie ek is.</description>
Die kiem van geweld is ook in my
      <description>Hierdie land is deurweek met geweld. Ek kyk na myself in die spieël en probeer dink of daar ’n tyd was dat dit nie só was nie.</description>
Watter helde bly vir ons oor ná Jan Ellis?
      <description>Nou is ook Jan Ellis dood. Toe ek laas Saterdagoggend by ons winkeltjie hier op Jacobsbaai instap, lê die koerant daar met ’n foto van hom op die voorblad. Met sy doodsberig daarby. Die Here het gegee, en die Here het geneem.</description>
Huisgodsdiens saam met Oupa en Ouma
      <description>Ons het altyd saans in die kombuis geëet wanneer ons by Oupa en Ouma gekuier het. Ek sien ons nog daar sit, in die goue skynsel van ’n paraffienlamp in die middel van die tafel: Oupa aan die kop, met Ouma en Pa en Ma en ek weerskante van hom.</description>
Hoe voel dit om pres. Zuma
      <description>Hoe moet dit voel om pres. Jacob Zuma te wees? wonder ek soms. Hoe verloop, sê maar, dinge by sy huis op Nkandla as hy daar is? Sê nou die presidensiële helikopter laai hom op ’n Vrydagmiddag vyfuur vir die naweek daar af.</description>
Merke... gereed... vir kleuresport?
      <description>Op die ouderdom van tien was dit reeds duidelik ek gaan nie Suid-Afrika se volgende Paul Nash wees nie. Ek was g’nnaelloper nie. Dit het ek bewys deur in my eerste drie skooljare elke keer tweede laaste in my uitdun oor 100?m te kom.</description>
’n Groot dag vir ’n ateïs in die voorstede
      <description>Nou die aand bel Fanie my. Het jy gehoor? vra hy. Prof. Richard Dawkins kom dalk Suid-Afrika toe. Die VVAA gaan hom nooi. Die VVAA, ja – die Vereniging vir Voorstedelike Afrikaanse Ateïste.</description>
Die AWB se dwergie in die sirkus
      <description>Die dwergie het die vorms ingevul, en Die Leier het hom persoonlik in die AWB verwelkom.</description>
Nuwejaarspsalm vir pres. Zuma
      <description>Vir die koorleier: met musiek. ’n Psalm vir ons president. O, president, ons president, hoe wonderbaar is u naam oor die hele land, hoe glansryk dit wat u en u familie en u ANC-kamerade beheer en besit!</description>
Waatlemoen met ’n geboortemerk
      <description>Dalk moet ek ontbyt gaan eet op Paternoster, besluit ek Dinsdagoggend. Dis ’n helder, windstil Weskus-dag en die paaie is vol karre met Gautengse registrasienommers.</description>
Só sou Krismis vir Oupa gewees het
      <description>Op Kersoggend sou sy dogter Grieta hom uit die ouetehuis kom haal het, nes die vorige Kersfees, en die een voor dít. Hy sou saam met haar gery het na die oostekant van die stad, waar sy en haar man, Joos, en hul drie kinders – sy kleinkinders – gewoon het. Hulle sou hom by die huis se trap op moes help, want sy ou bene is swak.</description>
Hoe lui die spreekwoord –ophouer wen?
      <description>Is dit net ek? Of is ander mense ook só? Ek is ’n ophouer – ’n volslae ophouer. Ek probeer gedurig ophou met iets: ophou drink, ophou vloek, ophou witbrood eet, ophou...</description>
Onthou jy nog dié Kerskaartjies?
      <description>En nou stuur ons nie meer sulke Kerskaartjies vir mekaar nie. Ek praat van ’n Kerskaartjie wat jy in ’n koevert sit – een met ’n prentjie van ’n baba wat met sy beentjies in die lug in ’n krip in ’n stal lê, en drie wyse manne wat bystaan, elkeen met ’n lang staf in die hand.</description>