DieBurger Opinie
Bou SA se inheemse tale, eerder as breek
      <description>Vir almal met ’n liefde vir Afrikaans en ander inheemse tale is dit kommerwekkend as geluide gemaak word om dié tale se funksies in te perk of te verminder.</description>
Só kan kiesers wys hulle is nie politieke dwase
      <description>Terwyl die land hom voorberei vir die hartseer dag wanneer oudpres. Nelson Mandela tot sterwe kom, het ’n partypolitieke twis om sy kop losgebars.</description>
GEESTELIKE WAARDES: Gewete? Of bloot die stem van geld en gesag?
      <description>In dié dae het die rapper Rick Ross (glo) erken die lirieke van een van sy liedere is aanstootlik. In dié lied word (glo) ge-rap hoe hy ’n meisie bedwelm en dan verkrag as sy onbewus is daarvan.</description>
Aanvalle in Boston was ’n siek daad
      <description>Die nuus oor die bomaanvalle Maandagaand (SA tyd) by die Boston-marathon in die VSA waarin drie mense dood en meer as 170 beseer is, is met reg wêreldwyd met afgryse begroet.</description>
Padagentskap se tollenaars moet oop kaarte speel
      <description>Die gesprek oor die beoogde tolpaaie op die N1 (vanaf die Old Oak-wisselaar tot by Sandhills) en N2 (vanaf die R300-wisselaar tot by Botrivier) is op dreef, maar alles dui daarop dit gaan maar ’n stamperige rit wees met steil bulte wat nog voorlê.</description>
Die goudprys en die Rooi Draak se groei
      <description>As Amerika nies kry die wêreld verkoue. As China nies moet die paramedici kom help.</description>
Wees ’n slag eerlik oor dié handboek
      <description>Die regering se jakkalsdraaie oor die sogenaamde presidensiële handboek neem verbluffende afmetings aan.</description>
Gevaarligte flikker oor die regbank
      <description>Hoofregter Mogoeng Mogoeng se uitlatings oor meriete en die transformasie van die regbank verlede week het ’n fel openbare debat ontketen.</description>
Móét gewete gekweek word – en indien ja, hóé?
      <description>Een somersaand in 2002, in Los Angeles se verlate middestad, wag Franco Gonzales stoksielalleen op ’n sypaadjie op sy bus toe die deure van ’n verby-gaande pantsergeldwa oopswaai en ’n plastieksak met $203 000 uitval.</description>
Werk saam om Tafelberg weer veilig te maak
      <description>Weer eens is Kaapstad se beeld as toerismebestemming geknou deur die naweek se aanval op Vlaeberg op ’n Noorweegse student en haar vriend.</description>
Die wêreld verloor ’n groot leier
      <description>Met oudpremier Margaret Thatcher se dood het Brittanje en die wêreld ’n formidabele vrou verloor.</description>
Die uitdagings wat wag op Uhuru Kenyatta
      <description>Die luisterrykheid waarmee Uhuru Kenyatta gister as nuwe president van Kenia ingehuldig is, staan in skrille kontras met die yslike uitdagings wat op hom wag.</description>
Suid-Afrika kan ’n waterkrisis nie bekostig
      <description>Ernstige watertekorte weens verswakkende infrastruktuur duik al meer gereeld in Suid-Afrika op.</description>
GEESTELIKE WAARDES: Kan gewete gekweek word – en móét dit?
      <description>Kan gewete gekweek word, of nie? Só vra Lynn Stout, regsprofessor by UCLA, in haar Cultivating Conscience (2011).</description>
Meneer Zuma, hóór tog wat Manuel sê
      <description>Dit is dikwels onproduktief om net te kritiseer. Dalk luister mense die eerste paar keer, maar daarna skakel hulle min of meer af, selfs al is die kritiek hoe geldig.</description>
SAR: Zuma  het baie om  te verduidelik
      <description>By die gedenkdiens vir die 13 Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) gesneuwel het, het pres. Jacob Zuma dinge gesê waarmee geen regdenkende mens kan verskil nie, maar ook waarmee geen demokraat kan saamstem nie.</description>
Sadou se mag: Regering moet sy voet neersit
      <description>Planne van die departement van basiese onderrig om te monitor wat onderwysers in klaskamers uitrig, verklap heelwat oor een van die belangrikste faktore agter Suid-Afrika se sukkelende skoolstelsel.</description>
In SA laat Idasa ’n trotse nalatenskap
      <description>Vandag dien ’n anderste likwidasie-aansoek voor die hooggeregshof in Pretoria: Dit is Idasa wat nie kop bo water kan hou nie.</description>
Lyding: van medelye tot genade tot glorie?
      <description>In lydenstyd word die Franse intellektueel Julia Kristeva genooi om in die Notre Dame te praat – tot haar verrassing en vele se skok.</description>
SA sal moet uithaal en wys binne Brics
      <description>Die leiers van die Brics-lande was die week onder druk om te bewys dat dié groepering se beraad in Durban resultate kan oplewer.</description>