DieBurger By
Op reis met my pa
      <description>Uys Krige sou vandag verjaar het as hy nog geleef het. In November 1959, ’n paar jaar nadat die skrywer tydens die Tweede Wêreldoorlog in Italië as krygsgevangene aangehou is, het hy en sy dogter saam deur dié land gereis.EULALIA KRIGE onthou weer daardie reis saam met haar pa.</description>
Die briewe van Thomas Pringle
      <description>Thomas Pringle, een van die kampvegters vir die opheffing van slawerny in die Britse Ryk, was in 1820 die leier van die enigste Skotse groep Britse Setlaars in die Oos-Kaap. MARTIENS VAN BARTvertel wat sy Kaapse briewe, wat pas gepubliseer is, onthul.</description>
6 dekades as 'n simbool
      <description>Oormôre vier koningin Elizabeth II presies 60 jaar op die troon. Onder haar is die Britse Ryk weggekalwe en is die monargie gedwing om te wys dit is ook net menslik. Het haar gewildheid dalk die eintlike kwesbaarheid van ’n verouderde instelling verbloem? vra ANDRÉ PRETORIUS.</description>
Eerder Retief Goosen as Ernie Els
      <description>Igugu is die held van die oomblik nadat dié perd verlede naweek die J&B Met gewen het. Maar dít is nog niks: Pocket Power kon dit drie keer op ’n streep doen. DANIE MARAIS het dié afgetrede hings besoek en gevind dat selfs die mees temperamentele kampioen in sy oudag ’n sentimentele kyk in die oë kan kry.</description>
Por favor,  is jy familie?
      <description>Wat word van ’n kultuur wanneer dit in die vreemde moet aanpas? ELEANOR LOMBARDhet in Patagonië gaan soek na die nasate van die Afrikaanse boere wat ná die Anglo-Boereoorlog na Argentinië getrek het. Sy het haar verwonder aan die raakpunte (vetkoek en boerebrood, maar geen biltong!) – en aan die afstand wat tóg ingetree het.</description>
Janus  doen die ‘Super Circuit’
      <description>Januarie is verby, maar die voornemens sal nog ’n rukkie bly: 1. Gesond eet; 2. Gewig verloor; 3. Oefen. Hoe word ons geloof in die mite van ’n nuwe begin deur bemarkers met ’n neus vir wins gemanipuleer? LOFTUS MARAIS doen ondersoek.</description>
Rock  ’n  resessie
      <description>Toe Brendon Shields elke sent in die resessie verloor, het dié Vrystater besluit daar’s net een uitweg: Hy moet maar ’n rock-ster word. Die sanger het DANIE MARAIS vertel van swaarkry, die herlewing van drome en die dag toe Sinéad O’Connor syne sou word.</description>
Wié se Afrikaans?
      <description>Hy dink Afrikaanses se gewroeg oor die omstrede talewet is onnodig en sê hy is nie “krampagtig” oor die toekoms van Afrikaans nie. Die vraag waarmee Danny Titus eerder worstel, vertel hy aan SCHALK SCHOOMBIE, is: Hoekom bly die taaldebat wit – wat dan van die bruin stem?</description>
’n Wil wat so vas soos ’n klipsteen staan
      <description>Die splinternuwe Springbok-afrigter, HEYNEKE MEYER, erken hy bestee te veel geld aan inspirerende motiveringsboeke en glo die beste staal gaan deur die warmste vuur. En wanneer hy in die maande vorentoe nié langs die rugbyveld is nie, moet jy maar weet hy’s op die plaas.</description>
Caliban se  eilandbiblioteek
      <description>Nelson Mandela het Julius Caesar gekies, Govan Mbeki Twelfth Night. Jare lank het Shakespeare se versamelde werke, en veral een kopie van dié boek, die gevangenes op Robbeneiland vertroos en onderhou, vertel Ashwin Desai, die skrywer van ’n nuwe boek oor dié geskiedenis.</description>
Die maat vanwaansin
      <description>Liedjies soos “Dubul’ iBhunu” (met die frase “Skiet die Boer”) maak sommige mense dalk ongemaklik, maar dit is sulke musiek wat ons rock ’n’ roll maak, sê Miles Keylock, redakteur van ons eie Rolling Stone, vir DANIE MARAIS.</description>
Skoorsoeker?
      <description>Hy sou tjops vir die koningin wou voer, verag kwaai spiertiere, koester die dag toe Madiba sy naam reg gespel het en was ’n onderwyser of soldaat in ’n vorige lewe. Die omstrede radio- en televisie-aanbieder RIAN VAN HEERDEN het sy kritici onlangs genooi om met ’n R4-aanvalsgeweer op ’n foto van hom te skiet nadat hy begin het as die aanbieder van Jakaranda 94.2 se oggendprogram.</description>
Ís Mbeki dan ‘terug’ – en hoe?
      <description>Sondagkoerante het verlede naweek uitgebasuin “Mbeki is back”; dat dié oudpresident na die politiek terugkeer. Wat beplan hy vorentoe? En sal hy in ander leiers se spore volg? WILLIE ESTERHUYSE, ’n vertroueling, voorspel wat vir dié “oud-hoofman” voorlê.</description>
Staan opsy, Maties (en Kovsies, Tukkies en die res)
      <description>Begin eerder ’n nuwe Afrikaanse universiteit as om te stry teen die verengelsing van Stellenbosch. Só lui ’n nuwe voorstel in die taaldebat. Maar waar sou so ’n universiteit gevestig word, kan dit werk, en sal die boeke klop? JOHAN NEL doen ondersoek.</description>
Ek kyk weg – maar vertel my als
      <description>“Monster van Modimolle”, die Sondag-verkragter, die ouermoordenaars van Durban, die begraafplaasslagters van Welkom – hoekom word ons gefassineer deur gruweldade en die mense wat dit pleeg? vra LINETTE RETIEF.</description>
Gebod 1: ‘Wag tot jy die wit van die vyand se oë sien voordat jy vuur’
      <description>Hy was een van die voorste vlieëniers van die Tweede Wêreldoorlog en sy reëls vir luggevegte is destyds wêreldwyd as die “tien gebooie” beskou. Tog is die Suid-Afrikaner Sailor Malan deur sy landgenote verguis. RUDIE VAN RENSBURG het toegang tot dié veteraan se oorlogsbriewe en familieargief verkry en vertel sy merkwaardige storie.</description>
Seks, dwelms en volkspele
      <description>Die Voortrekkers was preuts, ordentlik, kuis. Reg? Verkeerd. Of so sê Robin Binckes, die skrywer van twee boeke oor die lakensake, daggalus en vuil gewoontes van die trekboere. KIRBY VAN DER MERWE het hom gevra of sy verhale ’n verbeeldingsvlug is en of dit eerder ’n geval is van waar daar ’n rokie trek, is daar dalk ietsie meer as net ’n vuurtjie.</description>
Op soek nadie hart van Noordwes
      <description>Die Vrystaat het Bloemfontein, Gauteng het Johannesburg, Limpopo Polokwane, Mpumalanga Nelspruit. KwaZulu-Natal het Durban, die Wes-Kaap het Kaapstad, die Noord-Kaap Kimberley en die Oos-Kaap vir Port Elizabeth. Maar waar lê die hart van Noordwes? BERTIE JACOBS het gaan soek.</description>
Erfenisboeke  vir begeesterdes
      <description>Met die saamtrek vandag in Graaff-Reinet van begeesterdes vir wie die Anglo-Boereoorlog nog van betekenis is, is dit gepas dat nuwe publikasies in hierdie genre bekend gestel word. MARTIENS VAN BART vertel meer hieroor.</description>
’n Kaperjol van Mokka-Duitsers
      <description>Hoe sou ons verhaal uitgespeel het as Bach en die Boesmans destyds saamgejol het, en die Korannas nie moes koes nie? Sou ’n musiek van versoening eerder as hierdie groot kakofonie van misverstand en geweld hier kon weerklink? wonder HANNELORE F. BEKOKSTOWER.</description>