DieBurger Boeke
Schoeman verryk geskiedenis van VOC
      <description>Schoeman slaag goed daarin om ’n ­duidelike, afgeronde beeld van die omvang, mag en internasionale ­invloed oor te dra van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (1602-1795).</description>
Nuwe Rooi Luiperd-roman soos aangepaste Bond-fliek in Afrikaans
      <description>François Bloemhof is een van die mees produktiewe skrywers van spanningsrillers in Afrikaans.</description>
Debuutdigter se natuurverse as watermerke van herinnering
      <description>Vir taal- en poësieliefhebbers is die verskyning van ’n nuwe ­digbundel, veral uit ’n relatief ­onbekende oord, genoeg rede om die sjampanjeprop te laat skiet.</description>
Nuut op die rak
      <description>Hierdie omvattende oorsig van bykans elke terrein waarop ­Portugal van die vroegste tye af kontak en invloed op of in Suid-Afrika gehad het, is ’n besonderse kultuurhistoriese prestasie.</description>
Nou kan ons lesers hul eie resensies gee, of die resensent resenseer
      <description>Op Die Burger se boekeblog kan ons lesers nou dadelik interaktief wees. Die blog bied meer as net resensies van die week se nuutste fiksie en nie-fiksie. Gebruik die geleentheid om jou stem te laat hoor.</description>
Debuutroman uit Grabouw se wêreld is ’n sieraad
      <description>Ek het baie lekker gelees aan ­Bettina Wyngaard se debuut­roman, Troos vir die gebrokenes.  In ’n ­konteks waar ons deesdae geredelik toegang het tot die nuutste ­wêreldliteratuur, kontak het met skrywers wat verbluffende ­lite­rêre tegnieke gebruik en jou sinne laat duisel met merkwaardige ­verhale, doen Wyngaard se ­roman ietwat ouderwets aan met sy (on)rustige, lokale realisme.</description>
On Black Sisters' Street
      <description>Vrouehandel en prostitusie, die belewenisse van Afrika-vroue wat onwettig in Europa ’n ­bestaan probeer voer – dit is die temas wat Chika Unigwe in haar nuutste ­roman On Black Sisters’ Street deurtrap.</description>
Vertaling gee goeie beeld
      <description>Die Vlaamse digter Herman de ­Coninck (1944-1997) is nie ’n on­bekende in Suid-Afrika nie. In 1996 was hy lid van ’n groep skrywers uit die Lae Lande wat ná die ­kulturele boikot weer die hand kom reik het.</description>
Melodrama, spanning en moordgedagtes
      <description>Voetstoots word deur die subtitel as “?’n episode” ­beskryf. “?’n Episode” dui ­enersyds op ’n ­voorval in die geskiede­nis van ’n Weskusdorp, maar ander­syds ook daarop die ­roman sluit aan by die ­vervolg­verhaal­genre, ­spesifiek by die ­“sepie”.</description>
Blignault se verhaal oor haar lewe in essayvorm
      <description>’n Jaar ná haar dood op 1 Oktober 2008 besef ’n mens hoe lewend ­Audrey Blignault nog in die ­geheue van die Afrikaanse ­kultuur is. Die ­uitsonderlike verkoopsukses van die briewebundel ’n Blywende vreugde van 2008 ­onder redaksie van Petrovna Metlerkamp was die stimulus vir Tafelberg-Uitgewers om Audrey Blignault se dogter, ­Marié Heese, te nader om ’n nuwe bloemlesing uit haar moeder se ­essays saam te stel.</description>